Hear the Trumpet sound
Sound the Alarm

Ek wil graag hierdie woord hier plaas, omdat wat tiekie hier skryf groot waarde vir God se Koningkryk het. Dank u tiekie! Ek glo hierdie woord, verdien erkenning. Dank U Jesus

Vader ,Groot en Magtig, in die naam van Jesus Christus pleit ons om verlossing van die gedagte om te dink dat ons nie meer kan leer nie, verlos ons daarvan dat ons dink dat dit te laat is om U aan te neem en dat U ons nie meer wil hĆŖ nie. Vader, dankie dat ons almal welkom is by U, dat U nie ā€˜n ouderdom, ā€˜n standaard of ā€˜n spesifieke groep het nie. Jesus Christus het ons kom vry maak, ons kom verlos van hierdie bose gedagtes. Amen
Skrif
Lukas 2:25-35
Daar het destyds ā€˜n man met die naam Simeon in Jerusalem gewoon. Hy was getrou aan die wet en vroom, en het uitgesien na die koms van die verlosser van Israel. Die Heilige Gees was op Simeon en het aan Hom bekend gemaak dat hy nie sou sterwe voordat hy die Gesalfde van die Here gesien het nie. Deur die Gees gelei het hy opgegaan na die tempel toe. Toe die ouers die Kindjie Jesus bring om vir Hom die gebruiklike bepalings van die wet na te kom, het Simeon Hom in sy arms geneem en God geprys en gesĆŖ: ā€œHere, laat U dienaar nou in vrede gaan volgens U Woord, omdat my oĆ« U verlossing gesien het wat U gereed gemaak het voor die oĆ« van al die volke: ā€˜n lig tot verligting van die nasies en tot eer van U volk Israel.ā€ Sy vader en moeder was verwonderd oor die dinge wat van Hom gesĆŖ is. Simeon het hulle geseĆ«n en vir Maria sy moeder gesĆŖ: ā€œKyk hierdie Kindjie is bestem tot ā€˜n val en ā€˜n opstanding van baie in Israel en tot ā€˜n teken wat weerspreek sal word. So sal die gesindheid van baie mense aan die lig kom. En wat jou betref ā€˜n swaard sal deur jou siel gaan.ā€
Gebed
Abba en Vader, dankie dat ons nie tot ons oudag hoef te wag om U Seun Jesus Christus te sien nie, maar dat ons Hom by ons het elke dag in die Heilige Gees. Here, dankie dat die verlossing nie net vir die uitverkore volk Israel is nie, maar elkeen wat U Seun Jesus Christus aanneem en volgens U bepalings in die Woord lewe. Vader, dankie vir U liefde deur genade vir elke belydende sondaar U Seun, Jesus Christus die seun van God is.

Hemelse Vader, Ons Dank U vir di Verlossing deur U Seun Jesus Christus

Hemelse Vader ons dank U vir die verlossing deur U Seun Jesus Christus. Vader maak ons deel van die verkondiging en verspreiding van diƩ goeie nuus van verlossing in Jesus Christus,.

Dankie dat ons nou in die tyd is en hierin kan lewe. Vader, gee ons die insig om binne U wil te leef en gehoorsaam te wees aan U Woord. Vader, maak ons sigbaar sodat almal wat ons sien U in ons sal sien, dat ons dade ook U Woord sal verkondig.

Vader, en as ons moet ly en selfs ook ā€˜n swaard deur ons siel moet kry vir Jesus, laat dit dan met vreugde wees dat ons die pyn en seer sal verduur soos Paulus, want ons is reeds verlostes deur die Lam, Jesus Christus.

Almagtige God van liefde, dankie vir die versekering en die belofte dat niks hier op aarde met ons sal gebeur om ons ooit weer te verwyder van Jesus Christus wanneer ons Hom lief het en ons vertroue in Hom stel.

Dankie Here, dankie tog dat die ā€œgroot prentjieā€ vir ons verberg is, want ons inmenging sal ā€˜n gemors maak van U mooi plan vir elk en ieder van ons in Jesus Christus die Verlosser.

Vader, laat U liefde uit genade van Jesus Christus deur die werking van die Heilige Gees in ons blom. Amen.

 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.